Bemark met Sukses Bemarkingskonferensie
Marketing Conference that is presented 100% in Afrikaans. / Bemarkingskonferensie wat 100% in Afrikaans aangebied word.
Bemark met Sukses is ’n bemarkingskonferensie wat volledig in Afrikaans aangebied word. Dit is ‘n unieke en inspirerende leerervaring vir bemarkers van alle industrieë.
Vir wie is die konferensie?
Dit is spesifiek ontwerp vir diegene wat in die wêreld van bemarking, kommunikasie, handelsmerkbou, advertensie en media werk. Alle mense wat graag op hoogte wil bly van die nuutste tentense in bemarking kan dit bywoon. Die volgende mense sal veral baat vind:
• Bemarking- en kommunikasiepersoneel
• Handelsmerkbestuurders
• Advertensieagentskappe
• Inhoudskeppers en sosiale media bemarkers
• Besigheid eienaars en entrepreneurs
• Bemarking akademici en studente
Wat is die inhoud van die Konferensie?
Die konferensie fokus op verskeie bemarkingsdissiplines en -velde, insluitend:
• Algemene bemarking strategie en insigte
• Digitale bemarking
• Tradisionele bemarking
• Inhoudskepping en sosiale media bemarking
• Handelsmerkontwikkeling en posisionering
• SEO en betaalde advertensies in Afrikaans
• KI en toekoms van bemarking
• Publieke skakeling en mediawerk
• Data en insigte oor die Afrikaanse marksegment
• Taal en identiteit as deel van handelsmerkstrategie
Wat maak die konferensie uniek?
Bemark met Sukses onderskei homself op verskeie maniere:
1. Die inhoud gaan als oor bemarking in die algemeen. Van handelsmerk bou tot digitale bemarking.
2. Konferensie word volledige in Afrikaans aangebied.
3. Daar word ook bespreek hoe om die Afrikaans sprekende mark effektief te bereik.
4. Ons verwelkom bemarkers van alle tale en industrieë.
5. Unieke leerervaring en netwerkgeleentheid in Afrikaans.
Bespreek jou kaartjies by:
www.bemarkmetsukses.co.za
Time: 09:00 - 16:00
Venue: Protea Hotel Techno Park Stellenbosch, Stellenbosch
Cost: see website
Contact: Chris de Klerk
Company name: CADEK Media
Telephone number: 0218544700
Email address az.oc.kedac@ofni


